Wes-Kaapse spanne vaar uitstekend

Die Wes-Kaap 1 netbalspan waarvan Jayden Dickson, ‘n Gansbaai-boorling en aanvallende vleuel van Hermanus Hoërskool, deel was, het derde geëindig in die Rhino Netbal-toernooi. 

Die toernooi het in Gauteng plaasgevind.  Die Wes-Kaap 2-span het met goue medaljes weggestap en Gauteng eindig in die tweede posisie.  Jayden is dankbaar vir almal wat bygedrae het om haar toernooikoste te dra.

Die Wes-Kaap 1 netbalspan waarvan Jayden Dickson, ‘n Gansbaai-boorling en aanvallende vleuel van Hermanus Hoërskool, deel was, het derde geëindig in die Rhino Netbal-toernooi.  Die toernooi het in Gauteng plaasgevind.  Die Wes-Kaap 2-span het met goue medaljes weggestap en Gauteng eindig in die tweede posisie.  Jayden is dankbaar vir almal wat bygedrae het om haar toernooikoste te dra.
Gansbaai_Courant