Gansbaai Elimhuis wen met AGS Pannekoek

Die hardwerkende span van Gansbaai AGS-gemeente het onlangs ingespring en pannekoek voor Gansbaai Superspar gebak ten bate van Gansbaai Elimhuis.

Vlnr is Mariëtte Zeelie, Sonja van Straten en 'n kliënt, Coleen, met pastoor Frikkie Zeelie soos gewoonlik op sy pos agter die panne.

Die hardwerkende span van Gansbaai AGS-gemeente het onlangs ingespring en pannekoek voor Gansbaai Superspar gebak ten bate van Gansbaai Elimhuis. Vlnr is Mariëtte Zeelie, Sonja van Straten en 'n kliënt, Coleen, met pastoor Frikkie Zeelie soos gewoonlik op sy pos agter die panne.
Gansbaai_Courant