Sakemense Vroeg Byeen

Gansbaai Sakekamer het Woensdagoggend vroegoggend om die ontbyttafel by Great White House Restaurant vergader.  Dit was ‘n uitstekende ken-mekaar-geleentheid waar belangrike onderwerpe aangeroer is in belang van ons pragtige dorp. 

Van links agter staan Kobus van Staden (Omega Ondernemings), Julia Barlow – sakekamervoorsitter (Lighthouse Tavern), Henriëtta Roux (Gansbaai Vismark), Nadine Hickman (Fynbos Coffee Shop), Bev Swart (Zonart Kaggels), Hein van Wyk – addisionele lid (Overtek Computers), Dave Sawtelle (Saxon Lodge) en Jacques Nel (Gansbaai Gholfklub). 

Voor:  Doulene Els – sekretaresse (Gansbaai Toerisme Buro) en Diana Nortman (Honey).   Kobus Claassen (Gansbaai Apteek) en Marinda van der Walt (Gansbaai Courant) het ook die oggend bygewoon. 

Enigiemand wat belangstel om deel van die Gansbaai Sakekamer te word kan met Julia skakel by 082 332 6634 of met Doulene – 028 384 1439.

Gansbaai Sakekamer het Woensdagoggend vroegoggend om die ontbyttafel by Great White House Restaurant vergader.  Dit was ‘n uitstekende ken-mekaar-geleentheid waar belangrike onderwerpe aangeroer is in belang van ons pragtige dorp.  Van links agter staan Kobus van Staden (Omega Ondernemings), Julia Barlow – sakekamervoorsitter (Lighthouse Tavern), Henriëtta Roux (Gansbaai Vismark), Nadine Hickman (Fynbos Coffee Shop), Bev Swart (Zonart Kaggels), Hein van Wyk – addisionele lid (Overtek Computers), Dave Sawtelle (Saxon Lodge) en Jacques Nel (Gansbaai Gholfklub).   Voor:  Doulene Els – sekretaresse (Gansbaai Toerisme Buro) en Diana Nortman (Honey).   Kobus Claassen (Gansbaai Apteek) en Marinda van der Walt (Gansbaai Courant) het ook die oggend bygewoon.  Enigiemand wat belangstel om deel van die Sakekamer te word kan met Julia skakel by 082 332 6634 of met Doulene – 028 384 1439.
Gansbaai_Courant