Suid-Boland vir Leehanno

Die kranige rugbyspeler van Laerskool Okkie Smuts in Stanford, Leehanno Appel, is Maandag, 15 Augustus 2016 vir die o/12 Suid-Boland Rugby-span gekies.

Gansbaai_Courant