S.H.A.R.E. reel elke jaar n partytjie vir al die minderbevooregte kinders in Gansbaai wat onder 10 jaar is. Die Kinderpartytjie het op die munisipale sportgronde die tweede Desember plaasgevind. By die geleentheid het ons die kinders bederf met allerhande eetgoed en lekkernye. Daar was ook springkastele en glybane. Hul gesigte was geverf en hulle hare gekleur. Die jaar se Kinderpartytjie was n groot sukses. Baie dankie aan almal wat gehelp en “geshare” het.
Suksesvolle Kinderpartytjie
04 December 2017Share This Post
S.H.A.R.E is a non-profit organisation based in Gansbaai, powered by Pastor Frikkie Zeelie and a strong team of caring volunteers. The organisation serves and assists underprivileged residents and communities in and around Gansbaai. S.H.A.R.E works tirelessly on various projects that include a soup ...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Embracing True Happiness: Finding Peace Within
Can you experience pure happiness in this moment, without any external factors affecting it?
Jaarlikse Ope-dag Bonanza Visvangkompetisie
Die boothengelkompetisie van 30 April 2024 wat deur die bestuur van die Birkenhead Boothengelklub gereël is, verskil so 'ietwat' van die klub se gewone maandelikse kompetisies.
Empowering Entrepreneurs with Grootbos Foundation Mentorship
Exciting update from our Entrepreneurship Programme and Enterprise Development at Grootbos Foundation!
Transform Your Business Space with Paint
Paint plays a pivotal role in setting the tone and ambience of commercial spaces, from cosy cafes to bustling stores and elegant restaurants.
Join Us in Protecting Pearly Beach!
The Pearly Beach Ratepayers Association works to keep Pearly Beach beautiful and safe.
Fenominale Franskraler - Natalie Louw
Skilder, skrywer, digter, beeldhouer, fotograaf, skut, liefde vir renmotors, Kayalami-ritte, blinde navigasie betrokkenheid, landloop-skeidregter, vryskutjoernalis, rubriekskrywer...