Armand Aucamp se boek verkope het soos soetkoek verkoop by die onlangse Armand Kool Kaal funksie by Panorama Trou Venue in Franskraal.
Dit was n ongelooflike oggend met lekker vermaak deur Anza en smaaklike wyn deur Lomond wine estate.
Die funksie is gereel deur Butterlies 2 U en fotos geneem deur Sonja Walker van Captured Photography. Health and Active gym het groot pryse geborg vir die dag wat die gehoor omtrent aan die roer gehad het.