Honorary Membership / Erelidmaatskap: Philip and Lorainne Fourie
Op Saterdag 10 April tydens die Birkenhead Bootklub se maandelikse funksie, is erelidmaatskap toegeken aan Philip en Lorainne Fourie om waardering uit te spreek vir meer as 20 jaar se diens aan die klub. Beide het op die komitee gedien en Philip was voorsitter vanaf 2010 tot 2020.
Om die geleentheid spesiaal te maak het die komitee die Fourie gesin uitgenooi en dit was n blye oomblik wat deur die familie saam ervaar kon word.
Philip het aan die einde van 2020 uit die komitee getree en ons wens hulle alle voor spoed toe.
---
On Saturday 10 April during the Birkenhead Boat Club's monthly function, honorary membership was awarded to Philip and Lorainne Fourie to express appreciation for more than 20 years of service to the club. Both served on the committee and Philip was chairman from 2010 to 2020.
To make the occasion special, the committee invited the Fourie family, and it was a happy moment that could be experienced by the family together.
Philip resigned from the committee at the end of 2020 and we wish them all the best.
Philip en Lorainne ontvang erelidmaatskap vanaf Robbie Nelson (vise-voorsitter) en Marié Nelson (Tesourier) / Philip and Lorainne receiving honorary membership from Robbie Nelson (Vice-Chair) and Marié Nelson (Treasurer)
Die Fourie familie saam by die funksie / The Fourie family at the function