Franskraal Rolbalklub se Rolbal Borgdag op Vrouedag, Dinsdag, 9 Augustus 2022 was ‘n gesellige en groot sukses - die borg was Alison Coetzee Audiology. “Baie dankie aan Alison waarsonder hierdie mooi dag nie moontlik sou wees nie,” sê Renet Grobler van die klub.
Renet bedank ook die spelers vir hul ondersteuning en vir die aangename onderlinge gees wat deurentyd geheers het. “Baie geluk aan al die pryswenners!”
Alison Coetzee (borg) en Kokkie de Kock, Franskraal Rolbalklub President.
Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...
We can help you plan your stay, find what you need or get info about our beautiful town. Fill in the form below and one of our representatives will be in touch.