Langkloof Boereworskompetisie

Me Margarethe van de Vegt van Gansbaai was die gelukkige wenner van 'n heerlike geskenkpak van GR Agencies in die Langkloof Boereworskompetisie.

Jacques en Pieter van OK Foods het haar prys oorhandig.

boerewors_1