Blog

Gansbaai Gholfklub: LSG ‘Onnies’ Sorg Vir Gesellige Gholfdag

Gansbaai Gholfklub: LSG ‘Onnies’ Sorg Vir Gesellige Gholfdag

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Gholfklub: LSG ‘Onnies’ Sorg Vir Gesellige Gholfdag

Saterdag, 23 September 2023 was Laerskool Gansbaai (LSG) se Gholfdag - en wat ‘n gesellige dag was dit nie saam met ons vriendelike onderwysers nie - ons kinders is in goeie hande! LSG se waarnemende skoolhoof, Devin Sauls, het sy dank en waardering teenoor die Gholfklub vir hierdie groot geleentheid uitgespreek.uitgespee 

Woensdag, 20 September 2023: 

Leon Lombaard wen die Sloegterskompetisie met 36 punte, gevolg deur Hugo Groenewld 32, Dirk van Dyk 31, Johan Coetzee 30, Etienne Engelbrecht 30, Daan Victor 29, Solly Wessels 29, Philip Taylor 29, Marietjie de Villiers 25, Clive Bailey 25.

Image 1

Naaste aan die pen op no 17 was Etienne Engelbrecht (rooi bof) en Spog Twee’s word aangeteken deur Solly Wessels (15) en Hugo Groenewald (17). Hugo Groenewald teken ook ‘n Arend aan op putjie no 6.

Vrydag, 22 September 2023: 

Sakkie van der Merwe wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 19 punte, gevolg deur Johan Smith 19, Jacobus Bothma 14, Pieter Uys 13, Owen Huxham 11, Leon le Grange 10 en Deon Momberg 8.

Image 1

 

Saterdag, 23 September 2023: 

Herman van Dyk and Cobus Theron wen die Laerskool Gansbaai Gholfdag met 42 punte, gevolg deur Mike Germishuys and Melvin Tobias 41, Daniel van der Merwe and Willem Germishuys 40, Edwin Stafford (Jnr) and EJ Stafford 40, El Matthee and Johan Pieterse 40, Johan Coetzee and Bev Swart 39, Jeandre van Devender and Matthew Cloete 39, Solly Wessels and Francois Bruwer 37, Andre Hage and Corrie Avenant 37 en Francois van der Merwe and Pieter Loubser 37.

Naaste aan die pen op no 15 was Edwin (Jnr) Stafford (rooi bof) en die Langste Dryf op no 7 was Francois van der Merwe. 

Die onderwysers van Laerskool Gansbaai is ‘n jolige, vrolike klomp en het gesorg vir ‘n heerlike en genotvolle dag. Ons kleingoed is in goeie hande! Ons bedank almal vir die moeite wat julle gedoen het.

Sondag, 24 September 2023: 

Geen gholf as gevolg van gure weer.

Saterdag, 30 September 2023:

Gekombineerde Houespel.

Kontak Gansbaai Gholfklub vir meer inligting.

Gansbaai Gholfklub: LSG ‘Onnies’ Sorg Vir Gesellige Gholfdag

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Simple Beauty in Bloom

Simple Beauty in Bloom

Our nature shot is of Petalacte coronata, which was photographed by our conservation team this week.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 6 - 10 May 2026

Overstrand Tourism Diary: 6 - 10 May 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary.

Gansbaai Tourism
Renovation Project Progress by Combined Engineering Solutions (CES)

Renovation Project Progress by Combined Engineering Solutions (CES)

Since April 2026, Combined Engineering Solutions (CES) has been hard at work on an ongoing renovation project for an existing home...

Gans-Berg News - 8 May 2026

Gans-Berg News - 8 May 2026

This week’s edition of Gans-Berg Nuus / News highlights powerful community stories...

Gans-Berg Nuus / News
Beautiful Baskets Now in Store

Beautiful Baskets Now in Store

At Koekeloer Gift Shop, you’ll find a stunning selection of beautifully crafted baskets ready to suit any need.

See All Articles