Dangerous Foods You Should Not Feed Your Pet
BELANGRIK! Onthou om nie hierdie vir jou troeteldiere te voer nie!
Marcelle du Plessis van die Mdzananda-dierekliniek het onlangs gesels oor wat jy nie vir jou troeteldiere moet gee om te eet nie:
• Sjokolade
• Druiwe en rosyne (dit kan tot tot nierversaking lei)
• Kafeïen
• Melk en kaas (dit kan tot erge maagwerkings lei)
• Alkohol (dit kan tot vergiftiging lei)
• Xylitol (dit kan ook tot vergiftiging lei)
• Uie (dit veroorsaak 'n ystertekort)
IMPORTANT! Remember not to feed these to your pets!
Marcelle du Plessis from the Mdzananda Animal Clinic recently talked about what you should not give your pets to eat:
• Chocolate
• Grapes and raisins (these can lead to kidney failure)
• Caffeine
• Milk and cheese (this can lead to severe stomach upsets)
• Alcohol (this can lead to poisoning)
• Xylitol (this can also lead to poisoning)
• Onions (they cause an iron deficiency)












