Review: Vibacrete Wall Installation in Perlemoenbaai
We recently completed a 20.3m Vibacrete wall on Vleigans Street, Perlemoenbaai, and we’re thrilled to share the positive feedback from our client:
"Ek wil graag melding maak van my tevredenheid met die diens wat gelewer is. Marius en sy drie-man span was baie professioneel en het die taak in die kortste tyd moontlik voltooi. Dis baie duidelik dat elkeen van hulle besondere trots in hul werk openbaar en dat hulle lojaliteit teenoor hul werkgewer en die klient absoluut bo verdenking is." - Mr. Auret v Zyl
Thank you for your kind words! We’re proud of our team and committed to delivering top-quality work every time.