Blog

Pastoor Lee Miley bedien hierdie Sondag by ons!

Pastoor Lee Miley bedien hierdie Sondag by ons!

Die Lighuis AGS Gansbaai

Pastoor Lee Miley bedien hierdie Sondag by ons!

Hierdie Sondag, 12 Oktober 2025 om 09:00 bedien Pastoor Lee Miley by ons al die pad van Amerika. Almal is welkom.

Pastoor Lee Miley se bediening Flaming Dove Ministries is daartoe verbind om die Evangelie aan die wêreld te verkondig.

Pastoor Lee het sy lewe vir meer as 36 jaar aan God en die roeping van God toegewy. Hy was vir 16 jaar lank Pastoor by die Praise Cathedral in Meadville, Mississippi, en het vir meer as 20 jaar lank geëvangeliseer in lande soos Indië, China, Japan, Bulgarye, Suid-Afrika, Mexiko, Israel, Nicaragua, sowel as in die Verenigde State.

Pastoor Sandra Miley, sy vrou, het ook haar lewe aan God toegewy en staan reeds vir meer as 32 jaar in die bediening. Sy het gedien as 'n studente -, senior pastoor en as 'n direkteur van Church of God Iris B. Vest SpiritCare Ministries, en het ook bedien in Mississippi, Alabama, Wes-Virginia en Tennessee.

Saam glo hulle in die volle werking van die gawes van die Heilige Gees! Hulle glo ook die grootste wonderwerk is wanneer iemand hul lewe aan die Here Jesus gee en Hom as hul HERE en Verlosser aanneem.

Pastoor Lee Miley bedien hierdie Sondag by ons!

AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum

Die Lighuis AGS Gansbaai is ‘n Pinkster kerk in die middedorp. Die gemeente is daarop gemik om mense te help om tot lewensvervulling in Christus Jesus te leef, deur hulp van die Heilige Gees. Die Lighuis AGS Gansbaai se missie is om God te verheerlik deur families en individue te bereik en te bedi...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

BARC March 2026 Newsletter

BARC March 2026 Newsletter

Check out our latest newsletter!

BARC Animal Welfare
Celebrating All Things Furry on the 7th of April 2026

Celebrating All Things Furry on the 7th of April 2026

Join us for a fun event supporting BARC animal welfare.

BARC Animal Welfare
Celebrate Easter at Gansbaai Vismark!

Celebrate Easter at Gansbaai Vismark!

Fresh seafood fun this weekend

Gansbaai Vismark
Easter Weekend Events in the Overstrand

Easter Weekend Events in the Overstrand

Easter Weekend Events in the Overstand!

Gansbaai Tourism
The Investment That Changes Everything

The Investment That Changes Everything

Invest in yourself, unlock everything

Developing Young Talent on Gansbaai’s New Artificial Turf

Developing Young Talent on Gansbaai’s New Artificial Turf

Grootbos Foundation hockey programme in Gansbaai develops players of all ages, from creche activities to senior training

Grootbos Foundation
See All Articles