Blow 'n Whistle Projek

Blow 'n Whistle Projek

OK Foods Gansbaai

Laerskool Gansbaai het 'n projek 'Blow 'n Whisle' geloods waartydens leerders fluitjies kan koop vir in geval van nood om dit dan te blaas. OK Foods het 'n donasie van R1000,00 gemaak tot hierdie fonds sodat die skool fluitjies kan koop vir leerders wat nie kan bekostig om 'n fluitjie te koop nie.

Op die foto met die oorhandiging is: Chris en Petra van Rensburg van OK Foods tesame met Mnr Eben van der Merwe, Skoolhoof van Laerskool Gansbaai.

Blow 'n Whistle Projek

OK Foods Gansbaai

OK Foods Gansbaai is situated in heart of the Main Road of Gansbaai. The familiar red and green signage outside the store immediately reminds you that all your groceries, and more, are available inside under one roof. Owners Chris and Petra van Rensburg believe in consistently giving their customers...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More