Moedersdag by OK Foods Gansbaai

Dis darem lekker om iemand te bederf met 'n geskenkpak vir Moedersdag.

Gideon en Petra van OK Foods Gansbaai het die twee gelukkige deelnemers aan ons Moedersdagkompetisie se pryse oorhandig.  Hulle is Anthony Lotter en Elize Vermeulen van Gansbaai.


Anthony het 'n vrugtehamper van Valley Farm Stall gekry en Elize 'n geskenkpak met lekkerruikprodukte van Amka Products.

Moeders Dag_1