Boskamp Boerewors Kompetisie

Joanie Groenewald van Gansbaai was die gelukkige wenner van 'n splinternuwe fiets in die Boskamp Boereworskompetisie in samewerking met Deli Spice.

Nicolene Lotter van OK het haar prys oorhandig.
 

Boskamp Boerewors kompetisie_1