Pearly Beach Hengelklub vier einde van hengeljaar 2014

Die hengelklub van Pearly Beach, ook bekend as Grabouw-by-die-See, het Saterdagaand die einde van die hengeljaar 2014 gevier.

Klubkaptein Riaan Steyn en sy komitee, veral danksy die dryfkrag van Colleen de Kock van Vyeboom, het gesorg vir 'n swierige en plesierige aand - waarskynlik die bakgatste nog in die ryke geskiedenis van hierdie voortreflike klub.

Gaan kyk self by http://1drv.ms/1xjUHye en deel in die aand se vermaak.

DHengel