Blog

Bediening Gemeentebou

Bediening Gemeentebou

NG Kerk Gansbaai

Bediening Gemeentebou

Ons wil graag ons gemeente uitnooi om betrokke te raak in die werksaamhede van ons gemeente. Ons benodig jou gawes en talente!! Terwyl meeste van ons bedieninge soos eiendomme, finansies, diens van barmhartigheid en ander bekend is, maar steeds jul insette nodig het, wil ons spesiaal vir julle bewusmaak van Gemeentebou: Dit is hier waar ons droom oor die toekoms van ons gemeente, waar ons kreatiewe lidmate benodig wat droom oor hoe die kerk van die Here MOET lyk (en dalk nog nie is nie). Indien jy bereid is, moet asb nie wag tot jy gevra word nie, maar kom meld jouself aan by die betrokke persone soos in die kalender gevind kan word (of kontak die kantoor of leraars).

Bediening Gemeentebou

Ds. Hanri Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles