Lydenstyd

Lydenstyd

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd

Ons begin en ons einde (nadenke oor Aswoensdag)

Die ding van stof is dat dit in die Bybel elke keer dui op ‘n begin en nie ‘n einde nie. Die stof-rooigrond-klei het in Genesis 2 gelê in die hande van die Pottebakker, wat dit intiem gevorm het tot die mens. Met hande en warm asem is ons gemaak. Die stof waarnatoe ons terugkeer land weer in die hande en word herskep in iets wat ons net vaagweg begryp as ons bely “ons glo in die opstanding van die vlees”. Jan Richardson skryf tereg: “Do you not know what the Holy One can do with dust?” In ons nietigheid lê die skeppingskrag van God.

Lydenstyd

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles