Lydenstyd

Lydenstyd

NG Kerk Gansbaai

‘n Hardkoppige liefde

Die enigste lens waardeur ek regtig na die evangelieverhaal, vanaf Jesus se geboorte tot hemelvaart, kan kyk is liefde. Lydenstyd maak nie sin sonder liefde nie. Liefde is egter ‘n tricky woord. Meestal dink ons aan liefde as ‘n gevoel. In die Bybel is liefde veel meer as dit. In die Ou Testament word ons herinner dat liefde ‘n keuse is - ‘n hardkoppige keuse. God openbaar Homself in Eksodus 34:6 as ‘n God vol “liefde en trou” (hesed we emet), die Hebreeus kan ook vertaal word met “steadfast love and faithfulness”. Hesed is hardkoppige liefde. ‘n Liefde wat kies en hardkoppig bly by die keuse. ‘n Liefde wat kragtig vasklou aan ‘n belofte ten spyte van. Dit is die liefde van God vir ons. Die liefde wat Johannes van praat as hy skryf dat werklike liefde nie die liefde is wat ons vir God het nie, maar die liefde wat God vir ons het (1 Joh 4:10). Hierdie liefde is baie meer as ‘n gevoel.

Lydenstyd

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles