Lydenstyd

Lydenstyd

NG Kerk Gansbaai

Versoeking is groter as sjokolade

Ons daaglikse praat maak versoekings klein. Die sjokolade hier en die stukkie vet vleis daar. Ons kan dit opgradeer na die steel van iets of die roekelose uitleef van ons seksuele begeertes. Alles dinge wat ‘n daaglikse realiteit is en van ons selfbeheersing vra. Maar wat van die grootste versoeking en subtielste wat ons bekruip?: Die wonder of dit die moeite werd is om Christus te volg, om vas te hou aan sy Evangelie en my te commit aan sy kerk. Die versoeking van dink dat dit geen verskil maak nie, glad nie worth it is nie, of ek self beter af is ver van God en sy kerk af. Die versoeking van “Why bother?” want dit lyk of baie mense heel goed regkom sonder God en kerk. Die versoeking dat die God van Jesus eintlik nie die moeite werd is nie.

Lydenstyd

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles