Lydenstyd - Is die Here by ons of nie?

Lydenstyd - Is die Here by ons of nie?

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd - Is die Here by ons of nie?

Een van die tekste wat die Sondag wat verby is deur baie gelowiges oor die wêreld gehoor is is Eksodus 17: 1-7. Die volk Israel is in die woestyn en daar is niks water nie. Ons is geneig om die verhale te lees vanuit die uitkoms (daar kom mos water), maar dan kan ons nie die angs beleef van duisende vroue en kinders in die hitte met niks om te drink nie - wat met reg wonder of God omgee. G’n wonder hulle vra: “Is die Here by ons of nie?” As ons die vraag bietjie omgooi kan dit wees dat dit vra: Waaraan meet ons die Here se teenwoordigheid? Deur die eeue het gelowiges al die ervaring gehad dat God se verborgenheid vir hulle ‘n groter werklikheid is as sy teenwoordigheid. So ook het gelowiges moes leer om te vertrou op dit wat nie altyd sigbaar is nie. En as die water kom, kom dit uit die mees onverwagse bron – ‘n rots. Belden Lane in sy boek “The Solace of fierce landscapes” skryf dat God soms rof speel.Dat Hy ons uitlok om ons te kan oorlaai met liefde. Ons wil net nie altyd so speel nie. Ons soek die versigtige spel waar ons altyd weet waar ons staan. Lane skryf: “Only a bold and rowdy playfulness can draw the whole of what I am to the God who toys with death for the sake of stubborn love.”

Lydenstyd - Is die Here by ons of nie?

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Leadership Shift That Changes Everything

The Leadership Shift That Changes Everything

One day, you will look back on this season.

New Fynbos Discoveries and Chelsea Flower Show Prep

New Fynbos Discoveries and Chelsea Flower Show Prep

Your Feelgood Friday starts with news of an exciting little plant that was spotted by a member of our Conservation Research team.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 15 May 2026

Gans-Berg News - 15 May 2026

From community upliftment to local sport and inspiring personal stories, this edition is packed with heartwarming Overstrand news.

Gans-Berg Nuus / News
Recent Functions Catered by Thyme & Lime

Recent Functions Catered by Thyme & Lime

Thyme & Lime has been bringing people together with delicious catering and beautifully prepared meals.

Thyme & Lime
Power Crisis in Overstrand Sparks Petition Against Eskom

Power Crisis in Overstrand Sparks Petition Against Eskom

As the official DA Mayoral Candidate for Overstrand in the 2026 elections, I have taken note of the plight faced by residents across the Overstrand...

Feisty Predator’s “Heels” Under the Microscope

Feisty Predator’s “Heels” Under the Microscope

This week, the raised 'heels' of a feisty predator were under the microscope light.

Grootbos Foundation
See All Articles