Lydenstyd - Liefde sonder ‘n bodem

Lydenstyd - Liefde sonder ‘n bodem

NG Kerk Gansbaai

Liefde sonder ‘n bodem

Ons kom maar elke keer terug na die liefde. Iris Murdoch skryf oor die liefde: “The point is, one will never get to the end of it never get to the bottom of it, never, never, never. And never, never, never, is what you must take as your shield and your most glorious promise.”

Die Middeleeuse skrywer Hadewijch wat in Ou Flaams geskryf het, het gepraat van die “Afgront” van God se liefde (vertaal as Abyss in Engels – reeds gedagte van bodemloosheid). Hoe ernstig vat ons die liefde van God? As ek begin kriteria opstel vir wie my, die kerk of God se liefde waardig is het ek klaar die liefde beperk en die “never” uitgehaal. Die hardkoppige, afgrond liefde van God is eintlik nie “normaal” nie, dit het soms min te maak met ons daaglikse bolangse gevoelens teenoor mense en die skepping. Daarom moet ons soms maar voor Afgront sit en onsself toelaat om oor die rand te loer.

Lydenstyd - Liefde sonder ‘n bodem

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles