Lydenstyd - Verkeerd praat oor God

Lydenstyd - Verkeerd praat oor God

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd

In die lig van die COVID 19 Virus en die veelvoud stemme wat kom uit geloofsgemeenskap is vandag se oordenking saam met Dr Lisel Joubert krities belangrik!

 
Verkeerd praat oor God

Hoe praat ons oor God te midde van rampe en lyding? Job help ons hier mee. Job is een van drie wysheidsboeke in die Bybel, saam met Spreuke en Prediker. In Job word ‘n Oorsaak-Gevolg verstaan van lyding bevraagteken. Dit beteken dat lyding straf is op sonde en so probeer sy vriende hom ook oortuig. Iewers moes Job iets verkeerds gedoen het. Job baklei met God oor sy onskuld en sy vriende bly hom aankla. Aan die einde van verse op verse se dialoog praat God uit die natuur en dan lees ons in Job 42: 7-8 dat God sê Job se vriende “het nie die waarheid oor My gepraat soos my dienaar Job nie” (for you have not spoken rightly). Miskien moes sy vriende eerder net in solidariteit langs hom gaan sit het in sy lyding en nie soveel laste op hom geplaas het nie. Hopelik in hierdie moeilike tyd wat ons as gemeente ook ingaan ondersteun ons en het lief want dit is tog hoekom ons kerk is.

Lydenstyd - Verkeerd praat oor God

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles