Lydenstyd - Die God van alle Troos

Lydenstyd - Die God van alle Troos

NG Kerk Gansbaai

Die God van alle Troos

Jesaja 40 begin met die woorde: Troos, Troos my volk sê julle God (Comfort Comfort my people). Die 83-vertaling se uitroep “Die uitkoms is hier!” laat nie reg geskied aan die woord en konsep van troos nie. Die ballinge ver in Babilonie hoor in die woorde hoop, bevestiging dat God hulle nie verlaat het nie en dat God “tenderly” (NRSV) met hulle praat, dat God hulle toekoms gaan verander. Ons kry die spel van God as Trooster ook in 2 Korinthiers 1 waar ons hoor van die God van bemoediging (God of all comfort) in alle omstandighede. Hierdie troos is nie bloot die afdroog van trane nie, dit is ‘n belofte van ondersteuning en krag. Die Engelse woord “Comfort” kom van die Latyn “comfortare”, met die woord “fort” in die middel. Die God wat ons stewig laat staan. Dit is ook dieselfde woord wat ons vind in Psalm 24 “U stok en U staf die vertroos my.” Hierdie is nie ‘n bolangse uitspraak van “toemaar” nie. Nee, dat God die God van troos is in wie ons kan rus, is deel van gelowiges se getuienis deur die eeue. Dit is hoe God Godself openbaar. G’n wonder die Heidelbergse Kategismus begin met die vraag: “wat is jou enigste troos in lewe en sterwe?”nie - natuurlik dat ek nie aan myself nie, maar aan my getroue Verlosser Jesus Christus behoort.

Lydenstyd - Die God van alle Troos

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles