21 Dae 21 Psalms: Dag 3

21 Dae 21 Psalms: Dag 3

NG Kerk Gansbaai

21 Dae 21 Psalms: Dag 3

1. Sit iewers waar jy gemaklik is. Word rustig.

2. Steek ‘n kers aan en dra iemand spesifiek aan die Here op.

3. Lees Psalm 8 hardop deur. Lees dit ‘n tweede maal hardop deur en vervang die manlike terme met vroulike terme. (Bv. Wat is die mens dan dat U aan haar dink?)

4. Psalm 8 herinner ons dat ons nie aan onsself kan dink los van God die Skepper nie: Calvyn skryf:

“Want in die eerste plek kan niemand homself aanskou sonder om dadelik sy sintuie tot die aanskouing van God, in wie hy leef en beweeg, te wend nie…ons bestaan is niks anders as ‘n bestaan in die enige God nie”.

5. Neem jou potlood en kryte en teken die skepping/aarde, die mens en God op ‘n stuk papier. Hoe sal jy hierdie verhouding uitbeeld? Kom ‘n paar keer vandag terug na die tekening.

6. “Elohim” is die Hebreeuse woord vir God. Iemand het na aanleiding van die Psalm geskryf dat ons Elohim-geaardes is? Hoe laat dit jou voel?

7. James Limburg skryf: “The Psalm assumes that the God-praising community and the earth-caring community are one.” God se mag is ‘n versorgende mag. Hoe gebruik ons ons mag in die skepping? Luister ek na die kinders?

Wie is ek?

[Direkte vertaling Psalm 8: 2-3

“Here ons Heer,

Hoe magtig is U naam oor die hele aarde,

U wat U luister aan die hemelruim vestig.

Met die stemme van kinders en suigelinge

Het U ‘n vesting opgerig teen u teenstanders

Om vyande en wraakgieriges te stuit.”]

21 Dae 21 Psalms: Dag 3

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Leadership Shift That Changes Everything

The Leadership Shift That Changes Everything

One day, you will look back on this season.

New Fynbos Discoveries and Chelsea Flower Show Prep

New Fynbos Discoveries and Chelsea Flower Show Prep

Your Feelgood Friday starts with news of an exciting little plant that was spotted by a member of our Conservation Research team.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 15 May 2026

Gans-Berg News - 15 May 2026

From community upliftment to local sport and inspiring personal stories, this edition is packed with heartwarming Overstrand news.

Gans-Berg Nuus / News
Recent Functions Catered by Thyme & Lime

Recent Functions Catered by Thyme & Lime

Thyme & Lime has been bringing people together with delicious catering and beautifully prepared meals.

Thyme & Lime
Power Crisis in Overstrand Sparks Petition Against Eskom

Power Crisis in Overstrand Sparks Petition Against Eskom

As the official DA Mayoral Candidate for Overstrand in the 2026 elections, I have taken note of the plight faced by residents across the Overstrand...

Feisty Predator’s “Heels” Under the Microscope

Feisty Predator’s “Heels” Under the Microscope

This week, the raised 'heels' of a feisty predator were under the microscope light.

Grootbos Foundation
See All Articles