21 Dae 21 Psalms: Dag 19

21 Dae 21 Psalms: Dag 19

NG Kerk Gansbaai

21 Dae 21 Psalms: Dag 19

DAG 19: PSALM 107

1. Raak rustig. Haal diep asem. Vat ‘n folio papier, verkieslik sonder lyne (maar ek besef ons vat wat ons het!) en kryte/potlood/pen (wat ook al jy tot jou beskikking het) en teken die bladsy vol, daar moet niks wit oorbly nie. Kan ‘n prent wees, kan net patrone of geskribbel wees, op ‘n manier sit jy iets van jouself op papier. (Hoef dit vir niemand te wys nie…)

2. Dit is Paastyd in die kerk. Soek vandag bewustelik vir tekens van nuwe lewe.

3. Lees Psalm 107 stadig deur. Dit is ‘n langerige Psalm, so neem jou tyd.

4. Die Psalm skets verskillende scenarios waar God ingegryp het.

Wees kreatief. Jy kan of die scenarios teken of woorde kies om hulle te beskryf. Maak ‘n bladsy vol van hierdie “storielyne”.

5. Wat is die gemene deler in al hierdie scenarios?

6. Lees weer vers 43:

(NRSV “Let those who are wise give heed to these things, and consider the steadfast love of the Lord”,

Direkte Veraling: “Wie wys is, moet hiervan kennis neem en nadink oor die troue liefde van die Here”.)

Dink vandag bietjie na oor wat wysheid in hierdie konteks beteken.

21 Dae 21 Psalms: Dag 19

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles