21 Dae 21 Psalms: Dag 21

21 Dae 21 Psalms: Dag 21

NG Kerk Gansbaai

21 Dae 21 Psalms: Dag 21

DAG 21: PSALMS 146-150

1. Vandag bestaan net uit lof. Die laaste vier Psalms in die Psalmboek begin en eindig elkeen met die woord “Halleluja!”. In die 1983-vertaling vertaal met “Prys die Here!”. Die Hebreeuse woord wat agter “Halleluja” het te make met die werkwoord “hallel” wat beteken om ‘n vreugdevolle loflied te sing. Dit verwys ook na ‘n geluid wat in die keel gemaak is wat ons ook in baie kulture vandag kry.

2. Al wat jy vandag gaan doen is om deur die dag al vyf Psalms hardop te lees. Nie direk na mekaar nie, want elkeen moet op sy eie gehoor word. Jy kan aan einde van dag kies watter een die meeste tot jou spreek.

3. Ek herinner aan die Westminster Confession: “What is the chief end of man [and woman]? To praise God and enjoy Him forever.”

21 Dae 21 Psalms: Dag 21

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles