Paasgedagte

Paasgedagte

NG Kerk Gansbaai

Paasgedagte

Dit is Paastyd in die Kerk!

Die Graf is leeg

die lewe in sy oorvloed rouheid

gevul met Christus se teenwoordigheid

omvat ons

deursyfer ons deur en deur

Hierdie is ‘n vreemde lewe

nie gemeet in gesondheid of geld nie

of selfs aldag pret en plesier nie

maar in die diep asemhaal van elke dag

en die diep wete

dat in Christus

niks verlore gaan

niks nutteloos is

en alles en almal

[soms onbewustelik]

smag na die dag wat

alles wat ons verhinder om werklik te sien

smelt en wegwaai

verdwyn en vergaan

Paasgedagte

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles