WEN n voelgoed/mooimaak sessie ter waarde van R10 000!
Dis so maklik om in te skryf!
Gaan laai jou inskrywingsvorm af op ons FB blad (Tooi my mooi) of koop die Gans-Berg Nuus om jou vorm daarin te kry. Vul dit sorgvuldig in en handig dit saam met jou R50 inskrywingsfooi by een van die volgende borge in: Komtessa, Richards Attorneys, Kaliko, Visions, Beauty Spot, Salon@49onCliff.
n Kop en skouer, sowel as n vol lengte foto van jou teen n wit muur sonder grimering moet saam ingehandig word.
Die wenner sal aangekondig word op 17 November 2020.
BORGE: Jeanré du Plessis Photography - Jeanré du Plessis | The Beauty Spot - Adrie Prinsloo | Richards Attoneys - Nicolene Richards | Komtessa Modes - Kokkie Engelbrecht | Kaliko Boutique Fabric Shop - Karin Franken | Visions Styl'n Chic - Melody Dean | Salon@49onCliff - Denise Olivier | Gans-Berg News - Michelle van Zyl | Benguela Guesthouse - Jonathan Engelbrecht