Advent 2020: Tweede Sondag

Advent 2020: Tweede Sondag

NG Kerk Gansbaai

Tweede Advent (Jesaja 40: 1-11)

In Jesaja 40: 1 vind ons die God wat vir die profeet opdrag gee: “Troos, troos my volk...”. Die 1983 - vertaling se “Die uitkoms is hier...” het nie die uitroep van “troos/comfort” so mooi vasgevat nie. Die Hebreeuse woord “naham” dui dan nie op bloot troos waar ek iemand op my skoot tel en sy of haar trane afvee nie, maar dit het eerder die konnotasie van bemoediging en versterking. Ons kry dieselfde woord in Psalm 23: 4 “U stok en U staf die vertroos my”. Die woorde van troos kom na die volk in die middel van die ballingskap, en gee hoop vir ‘n uitkoms. Maar wie bring die uitkoms? Die verse in Jesaja kry dit reg om God se mag en deernis met uiteenlopende metafore vas te hou. Die Kryger-God is ook die Herder-Versorger. Dit is juis in die ooglopende paradoks waar die getuienis lê. Die God wat ons fort is, is die Kryger maar ook die Herder. Hy is die Een wat ons bemoedig ook in die 2020 se Advent, op wie ons vertrou, nie net vir Sy vreemde mag nie, maar bowenal vir Sy deernisvolle vashou van ons in Sy arms te midde van onsekerheid. 

Advent 2020: Tweede Sondag

Dr Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles