Afskeidspreek: Dr Lisel Joubert
Dr Lisel Joubert het 'n pos as lektor by die Universiteit van Stellenbosch aanvaar. Luister na haar afskeidspreek deur op die skakel te kliek.
'n Groet-pamflet is saamgestel en kan gelees word deur op die skakel te kliek.