Blog

Golf Competition Results for 15 - 19 June 2022

Golf Competition Results for 15 - 19 June 2022

Gansbaai Golf Club

Golf Competition Results for 15 - 19 June 2022 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 15 - 19 Junie 2022

Image

Woensdag, 15 Junie 2022: Bev Swart wen die Sloegterskompetisie met 36 punte, gevolg deur Daan Victor 32, Johan Coetzee 32, Wally van Coller 30, Solly Wessels 30.

Vrydag, 17 Junie 2022: Pieter Uys wen die OK Foods 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 17 punte, gevolg deur Sakkie van der Merwe 17, George Hunt 16, Koos Myburgh 16, Gustav Rabe 16, Pietie Dry 14, Pero Heyns 13, Leon Diedericks 13.

Saterdag, 18 Junie 2022: Gholf is gekanselleer as gevolg van die ysige weer maar, die klub het weergalm van die entoesiastiese aanmoediging van toeskouers wie ons twee top rugbyspanne ondersteun en aangemoedig het. Daar was uitbundige toejuiging nadat die Stormers die Kaap weer Hollands gemaak het! Ons dank aan Johan Paulsen wat hierdie lieflike byeenkoms georganiseer het. Almal was duidelik trots dat twee spanne van Suid-Afrika albei wenners was - ‘n pragtige prestasie vir Suid-Afrika.

Sondag, 19 Junie 2022: Geen spel - die ysige weer het gewen!

Vrydag, 24 Junie 2022: Steak aand.

Neem asseblief kennis dat die baie belangrike Algemene Jaarvergadering vanjaar op Donderdag, 4 August 2022 om 17:30 sal plaasvind.

Golf Competition Results for 15 - 19 June 2022

Gansbaai Golf Club

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Kiewi...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
See All Articles