Golf Competition Results for 22 - 26 March 2023 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 22 - 26 Maart 2023
Woensdag, 22 Maart 2023: Johan Pieterse wen die Sloegterskompetisie met 38 punte, gevolg deur Hugo Groenewald 38, Johan Coetzee 36, Bev Swart 36, Solly Wessels 36, Nico Jones 36, Daan Victor 35, Bertie Laubscher 35, Leon Lombaard 35, Dawie Viljoen 34. Dirk van Dyk wen die Boerpotputjies.
Vrydag, 24 Maart 2023: Jacobus Bothma wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 18 punte, gevolg deur Kenny Aitken 15, Hester Coetzee 15, Sakkie vde Merwe 14, Deon Momberg 11, John Smith 10.
Saterdag, 25 Maart 2023: Marietjie de Villiers & Melvin Tobias wen die 4BBB Stableford (Preferred Drive) formaat kompetisie met 52 punte, gevolg deur Daan Victor & Clive Bailey 48, Gustav Rabe & Pietie Uys 46, Hugo Groenewald & Marie Fourie 45, Malcolm Bury & Deon Coetzee 44, Solly Wessels & Etienne Engelbrecht 44, Pieter Loubser & Daniel vd Merwe 44 , Joe Cesare & Cecil Galloway 44, Johan Coetzee & Dirk van Dyk 43, El Matthee & Johan Pfister 42. Arende word aangeteken deur Dirk van Dyk (17) en Daniel vd Merwe (17). Naaste aan die pen was Dirk van Dyk op no.2 (geel bof) en Daniel vd Merwe op no.17 (geel bof). Die borgdag is aangebied deur Dormehl Phalane Property Group en die opbrengs van die gholfdag gaan vir Tertius van Dyk vir die herstel van die vertoonwalvis te De Kelders. Ons dank aan Gert & Elmarie Wepener en John O’Connell vir die reëlings. Ons dank aan plaaslike borge wie die dag ook baie goed ondersteun het.
Sondag, 26 Maart 2023: Willem Geldenhuys & Pieter Loubser het koning gekraai met 32 punte, gevolg deur Gustav Rabe & Kenny Aitken 31, Owen Huxham & Pietie Uys 29, Andre Hage & Johan du Preez 29, Corrie Avenant & Melvin Tobias 28, Quinton Joubert & Hannes Linde 27, Charlie Bent & Marietjie Visser 25, Gina Esterhuizen & Corrie Avenant 25, Cedric Whittal & Malcolm Bury 25, Leon Diedericks & Gordon Miles 24. Die kompetisie formaat was Multiplication op die eerste drie putjies, gekombineer op die volgende drie putjies en samespel op die laaste drie putjies.
Upcoming / Komende
Saterdag, 1 April 2023: Formaat van die kompetisie is ‘n Houespel.