Golf Competition Results for 18 - 23 June 2024

Golf Competition Results for 18 - 23 June 2024

Gansbaai Golf Club

Golf Competition Results for 18 - 23 June 2024 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 18 - 23 Junie 2024

Woensdag, 18 June 2024: Andrew Dalgleish wen die Sloegterskompetisie met 40 punte gevolg deur Johan Coetzee 37, Peet Pretorius 36, Solly Wessels 36, Joe Cesare 36, Rene Myburgh 36, Kenny Aitken 36, Cobus Dippenaar 36, Clive Bailey 35, Roland Potgieter 32. Naaste aan die pen op no.2 was Andrew Dalgleish (rooi bof). Cobus Dippenaar teken ‘n Spog Twee aan op putjie no.2.

Image 1

Vrydag, 21 June 2024: Geen gholf as gevolg van die weer.

Saterdag, 22 June 2024: Berty Sassman wen die Enkel Stableford kompetisie met 37 punte, gevolg deur Cecil Galloway 35, Johan Coetzee 35, Stephen Brown 33, Solly Wessels 32, Clive Bailey 31, Joe Cesare 27, Philip Taylor 24, Gordon Miles 22, Wally van Coller 20. Berty Sassman was die naaste aan die pen op no.17 (geel bof).

Image 1

Sondag, 23 June 2024: Geen gholf.

Uitklopkompetisies: 

Wally van Coller wen Corrie Avenant met die Enkels en gaan deur na die volgende rondte.

Image 1

Johan Coetzee en Dirk van Dyk wen die Scramble teen Pieter Loubser en Willem Germishuys op die 27ste putjie! Hierdie vier spelers het gesorg vir uitmuntende gholf wat 6 voëltjies opgelewer het in die vierbal. Dit is ‘n rekord rondte in ‘n uitklopkompetisie oor 27 putjies. Veels geluk aan hierdie vier manne, mooi gespeel! Geluk aan Johan en Dirk wie deurgaan na die volgende rondte.

Image 1
Image 1

Aandag asseblief! Daar is baie spelers wat nognie hul uitklopkompetisie gespeel het nie. Kan julle asb so gou as moontlik jul uitklop reël – die eerste rondte moes al teen die einde van Mei klaar gespeel gewees het.

Upcoming / Komende

Saterdag, 29 Junie 2024: Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Golf Competition Results for 18 - 23 June 2024

Gansbaai Golf Club

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course in between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Ki...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Overstrand Tourism Diary: 6 - 10 May 2026

Overstrand Tourism Diary: 6 - 10 May 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary.

Gansbaai Tourism
April Shark Sightings and Ocean Magic

April Shark Sightings and Ocean Magic

Here’s your quick Shark Team ocean update, with the full sighting's breakdown available in the attached infographics.

White Shark Projects
International Firefighters’ Day | 9 May 2026

International Firefighters’ Day | 9 May 2026

Although organised firefighting dates back over two millennia, International Firefighters’ Day was first marked on 4 May 1999...

Gansbaai Tourism
Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
Daily Blog: 23 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 23 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

After a few days of not going out at sea due to bad weather conditions, we are back and ready for what the day will bring. 

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
See All Articles