Golf Competition Results for 25 - 28 Desember 2024
Woensdag, 25 Desember 2024 was die Gholfklub gesluit vir Kersfees.
Vrydag, 27 Desember 2024: Pero Heyns wen die 9-putjie Enkel Stableford met 22 punte, gevolg deur Sakkie vd Merwe 20, Pieter Loubser 17, Owen Huxham 17, Pieter Uys 17, John Smith 15, George Hunt 15, Neil Harrison 14, JP Laubscher 13, Andre Hage 13.
Saterdag, 28 Desember 2024: Johan Coetzee wen die Enkel Stableford kompetisie met 38 punte, gevolg deur Pieter Loubser 36, Cobus Dippenaar 36, Barry Fourie 35, Marietjie de Villiers 35, Leon Lombaard 34, Solly Wessels 34, Hugo Groenewald 32, Frans Conradie 29, Stephen Brown 27. Naaste aan die pen op no.11 was Johan Coetzee (rooi bof) en Pieter Coetzee (geel bof).
Upcoming / Komende
Saterdag, 4 Januarie 2025 is die Fondsinsamelings Gholfdag vir die NG Kerk. Die formaat is 'n 2Ball American Scramble Houespel. Kom ondersteun asb hierdie verdienstelike fondsinsameling en geniet 'n heerlike dag se spel.
Verjaarsdae: Corrie Avenant (5), Roland Potgieter (7), Gordon Miles (9), Daniel vd Merwe (10).
Ons wens graag al ons lede sowel as die komitee 'n Voorspoedige Nuwe Jaar toe. Mag goeie gesondheid, geluk, vrede en vreugde daagliks jou deel wees in 2025. Mag die liefdevolle teewoordigheid van God sigbaar wees in jou en jou geliefdes se lewens.