Golf Competition Results for 3 - 6 December 2025
Woensdag, 3 Des.: Dawie Viljoen wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 36 punte, gevolg deur Rene Myburgh 35, Solly Wessels 35, Jacques Louw 33, Johan Coetzee 33, Bev Swart 32, Pat Ravener 30, Leon Lombaard 27, Marietjie de Villiers 26, Joe Cesare 26. Spog Twee no.17: Rene Myburgh.

Dit was ook die jaarlikse prysuitdeling vir Sloegters en die Uitklopkompetisie vir 2025. Die wenner van die Sloegters was Solly Wessels met ‘n gemiddeld van 878 punte, gevolg deur Leon Lombaard 545, Marietjie de Villiers 542, Bev Swart 538, Rene Myburgh 534, Hugo Groenewald 533, Jacques Louw 526, Clive Bailey 525, Dawie Viljoen 524, Johan Coetzee 521. Uitklopkompetisie: Pieter Loubser & Willem Germishuys wen die Foursomes, Scrambles en Pare. Clive Bailey wen die Enkels, en die Gemengde Pare word gewen deur Clive Bailey & Marietjie de Villiers.

Vrydag, 5 Des.: Willem Germishuys wen die Sundowner 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 19 punte, gevolg deur Pieter Uys 17, Pietie Dry 17, Jacobus Bothma 16, JP Laubscher 16, Leon le Grange 15, Pero Heyns 15, Koos Myburgh 15, Sakkie vd Merwe 14, Jacques Louw 13.

Saterdag, 6 Des.: Elmar Venter & Bertie Laubscher wen die 2Ball American Scramble Houespel met 63 net in die BARC Fondsinsamelings Gholfdag. Hulle is opgevolg deur Solly Wessels & Melvin Tobias 64, Cobus Dippenaar & Hugo Groenewald 65, Deon Coetzee & Drian Britz 67, Pieter Smal & Werner Muller 67, Peet Pretorius & Philip Taylor 69, Willem Germishuys & JP Laubscher 70, Pieter Loubser & Andre Hage 70, Jacques Louw & Lionel Kemm 70. Naaste aan die pen No.2: (Geel bof) Pieter Loubser; (Rooi bof) Melvin Tobias. Langste set no. 18: Alec Matthee.
Saterdag, 13 Des.: Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Verjaarsdae: Charles Lombaard (21), Adriaan Bekker (22)











