Golf Competition Results for 3 - 6 June 2026
Woensdag, 3 Junie: Adriaan Kloppers wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 43 punte, gevolg deur Leon Lombaard 36, Clive Bailey 33, Anton Jordaan 33, John Wellman 33, Johan Coetzee 29, Peet Pretorius 28,Mike Germishuys 28, Marietjie de Villiers 27, Rene Myburgh 23. Spog Twee op no.11: Adriaan Kloppers.

Vrydag, 5 Junie: Pieter Uys wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 21 punte gevolg deur Bev Swart 18, Rodney Smith 18, Bertie Laubscher 17, Marietjie de Villiers 17, Sakkie v d Merwe 17, Werner Muller 17, Nico Jones 17, John Smith 16, Neil Harrison 15.

Saterdag, 6 Junie: Daarr was geen klubkompetisie nie as gevolg van die Liga spanne wat gespeel het. Die Brodie Liga Uitslae is as volg: Liga 1 Valleie wen 5.5/.5 vs Robertson. Die span was: T Muller, J du Preez, W Muller, P Smal, C Avenant, A Hage (Liga Kapt). Mooi gespeel! Liga 2 wen Hermanus 4/2 en gaan deur na die kwarteindrondte. Goed gespeel! Die span was: M Tobias JP Laubscher, F vd Merwe, P Loubser (Liga Kapt), D vd Merwe, W Germishuys. Veels geluk aan albei spanne!


Volgende Saterdag, 13 Junie is daar weer geen klubkompetisie nie aangesien die Baklei Liga op Gansbaai speel. (24 spelers).
Verjaarsdae: Melchior Botha (14), Clive Bailey (15), Marnus van Schoor (15), Johan Coetzee (17), Patrick Tavener (17).









