Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026
Woensdag, 8 Julie: Anton Jordaan wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 39 punte, gevolg deur Theunis van Schoor 37, Peet Pretorius 34, Clive Bailey 34, Johan Coetzee 34, Jacques Louw 33, Leon Lombaard 31, Marietjie de Villiers 31, Dawie Viljoen 31, Rene Myburgh 30.

Vrydag, 10 Julie: F Kleyn wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur JP Laubscher 18, Dries Coetzee 18, Marietjie de Villiers 18, Lionel Kemm 18, Callie Lourens 17, Sakkie v d Merwe 17, Koos Myburgh 15, Pero Heyns 15, Pieter Uys 14.

Saterdag, 11 Julie: Hendry van Appeldoorn wen die Enkel Stableford kompetisie met 32 punte, gevolg deur Leon Lombaard 31, Marietjie de Villiers 31, Malcolm Bury 30, Pieter Kruger 30, Peet Pretorius 29, Stephen Jackson 28, Stephen Brown 28, Jacques Louw 27. Naaste aan pen Nr.2 (geel): Jacques Louw.

Saterdag, 18 Julie se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.
Die Algemene Jaarvergadering vind plaas op Donderdag, 20 Augustus 2026.










