January 2022 Results / Januarie 2022 Resultate
Woensdag, 5 Januarie 2022: Cobus Dippenaar wen die Sloegterskompetisie met 38 punte, gevolg deur Hannelie Goosen 36, Clive Bailey 35, Nico Latsky 33, Hugo Groenewald 33, Fanus Walters 30, Phillip Taylor 30, Dirk van Dyk 30, Bev Swart 29, Marietjie de Villiers 28. Spog Twee’s word aangeteken deur Clive Bailey (11), en Nico Jones (2).
Vrydag, 7 Januarie 2022: Leon le Grange wen die OK Foods 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 13 punte, en tweede was Gustav Rabe met 12 punte.
Saterdag, 8 Januarie 2022: Daan Victor & Clive Bailey wen die 4BBB Stableford kompetisie met 39 punte, gevolg deur Johan Coetzee & Cobus Dippenaaar 37, Pieter Loubser & Frans Conradie 37, Koos & Rene Myburgh 36, Bev Swart & Bertie Laubscher 35, Andre Hage & Corrie Avenant 34, Johan Pfister & El Matthee 32, Hugo Groenewald & Phillip Taylor 31, Neil Harrison & Stef Hugo 29, Joe Cesare & Anton Blaauw 28.
Sondag, 9 Januarie 2022: Piet Uys wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur Malcolm Bury 17, Owen Huxham 15, Johan Paulsen 13, Gustav Rabe 12, Cedric Whittal 11.
Woensdag, 12 Januarie 2022: Nico Latsky wen die Sloegterskompetisie met 34 punte, gevolg deur Daan Victor 33, Solly Wessels 32, Leon Lombaard 31, Barry Fourie 30, Joe Cesare 29, Marietjie de Villiers 29, Johan Pfister 28, Johan Coetzee 27, Bev Swart 27. Marietjie de Villiers teken ’n Spog Twee aan op putjie no.11, en Daan Victor was naaste aan die pen op no.8.
Vrydag, 14 Januarie 2022: Owen Huxham wen die OK Foods 9-putjie kompetisie met 21 punte, gevolg deur Deon Momberg 18, Edwin Harris 14, John Smith 12, Sakkie vd Merwe 12, Kenny Aitken 10.
Saterdag, 15 Januarie 2022: Pieter Loubser & Willem Germishuys wen die Gekombineerde Stableford met 76 punte, gevolg deur Leon Lombaard & Solly Wessels 74, Daan Victor & Clive Bailey 72, Marietjie de Villiers & Phillip Taylor 72, Barry & Marie Fourie 63, Francois & Jurie Bezuidenhout 61, Johan Coetzee & Gina Esterhuizen 60, Koos Myburgh & Rene Myburgh 58, Cecil Galloway & El Matthee 54, Neil Harrison & Edwin Harris 53. Spog Twee’s word aangeteken deur Koos Myburgh (2) en Pieter Loubser (11).
Sondag, 16 Januarie 2022: Pieter Uys wen die 9-putjie Enkel Stableford met 19 punte, gevolg deur Owen Huxham 18, Sakkie vd Merwe 17, Malcolm Bury 16, Nico Jones 15, Johan Paulsen 16,
Saterdag, 22 Januarie 2022: Kompetisie is ‘n Houespel.
Vrydag, 28 Januarie 2022: Kom en geniet weer die steakaand se gesellige sosiale byeenkoms!
For more information, contact Gansbaai Golf Club.