Blog

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

NG Kerk Gansbaai

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Laaste naweek van Mei maand.

Datum: 28 en 29 Mei 2022

Gratis toegang!

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

 
Kom vroeg Saterdag!

Basaar en al die gewilde dinge net soos Bbos basaar kan. Ons gaan dit by Ouskool hou. 

Skaapkopbraai, afval, sosaties en al die lekker dinge uit kontrei!!

Kindertuin en vermaak

 
Sondag

Diens, kranslegging, kore en verversings na diens.

Bespreek jou skaapkop vroegtydig.

Rou sosaties kan reeds bestel word!

Vir meer inligting, kontak NG Kerk Gansbaai.

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Horseback Adventures

Horseback Adventures

Make your top bucket list dream come true...

BINGO WITH A BEAT AT THE BOATHOUSE!

BINGO WITH A BEAT AT THE BOATHOUSE!

Get ready for a fun night of bingo, music and prizes at The Boathouse Restaurant & Pub in Gansbaai!

Daily Blog: 16 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 16 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

We were finally back on the water after a no-sea day! 

Overstrand Tourism Diary: 16 - 20 Sep 2026

Overstrand Tourism Diary: 16 - 20 Sep 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary.

Gansbaai Tourism
Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026

Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Overstrand Tourism Diary: 9 - 13 Sep 2026

Overstrand Tourism Diary: 9 - 13 Sep 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary, filled with music, markets, walks, workshops...

Gansbaai Tourism
See All Articles