Golf Competition Results for 4 - 8 January 2023 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 4 - 8 Januarie 2023
Woensdag, 4 Januarie 2023: Johan Coetzee wen die Sloegterskompetisie met 39 punte, gevolg deur Cecil Galloway 38, Solly Wessels 38, Daan Victor 37, Clive Bailey 37, Cobus Dippenaar 36, John Wellman 35, Etienne Engelbrecht 35, Leon Lombaard 32, Stephen Brown 26. Clive Bailey wen die naaste aan die pen op no.15 (rooi bof).
Vrydag, 6 Januarie 2023: Pieter Loubser wen die 9-putjie kompetisie met 18 punte, gevolg deur Jacobus Bothma 17 (borg: OK Foods), Koos Myburgh 16, Johan Paulsen 15, John Smith 14, Sakkie vd Merwe 13, Owen Huxham 13, Pero Heyns 13, JP Laubscher 12.
Saterdag, 7 Januarie 2023: Floris de Kock & Francois vd Merwe wen die NG Kerk Fondsinsamelingsgholfdag se 2Ball American Scramble met 64 net, gevolg deur Kobus Booysen & Joshua Booysen 65 net, Johan Schneider & Christiaan Crous 66, Pieter Loubser & Daniel vd Merwe 66, Willem Germishuys & Melvin Tobias 66, JP Laubsher & Corrie Avenant 68, Bev Swart & Bertie Laubscher 68, Johan Coetzee & Dirk van Dyk 69, Philip Taylor & Hugo Groenewald 70, Daan Victor & Clive Bailey 70. Naaste aan die penne was Hugo Groenewald op no.8, Andre Hage op no.2, Daniel vd Merwe op no.15, Deon Oliphant op no.11. Daan Victor wen die langste set op no 18. Marius Meyer wen die naaste aan die boks op no.6 & 18 (borg: JP Laubscher), Corrie Avenant wen die langste dryf op No.18. Daar het 52 spelers deelgeneem, en ons is baie dankbaar vir die pragtige ondersteuning van almal. Dit word werklik waardeer.
Sondag, 8 Januarie 2023: Geen gholf. Sondagklub begin weer volgende Sondag, 15 Januarie 2023.
Upcoming / Komende
Saterdag, 14 Januarie 2023: Kompetisie is ‘n Houespel (Medal).
Arend: JP Laubscher het verlede week ‘n Arend aangeteken.
Birthdays / Verjaarsdae
Daniel vd Merwe 10, Leon Diedericks 13, Pieter van Schalkwyk 13, Lionel Kemm 17, Mike Germishuys 18.