Golf Competition Results for 17 - 21 May 2023 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 17 - 21 Mei 2023
Woensdag, 17 Mei 2023: Leon Lombaard wen die Sloegterskompetisie met 38 punte, gevolg deur Etienne Engelbrecht 38, Hugo Groenewald 36, Clive Bailey 36, Alex Mostert 33, Dirk van Dyk 29, Johan Coetzee 26, Bev Swart 23. Naaste aan die pen op no.8 was Rene Lambrecht.
Vrydag, 19 Mei 2023: Gustav Rabe wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur Koos Myburgh 17, Pietie Dry 16, John Smith 15, Kenny Aitken 14, Gordon Miles 14, Deon Momberg 14, Sakkie vd Merwe 13, Owen Huxham 11, Pero Heyns 8.
Saterdag, 20 Mei 2023: Johan Coetzee wen die Enkel Stablefordkompetisie met 37 punte, gevolg deur Bev Swart 37, Hugo Groenewald 37, Koos Myburgh 36, Etienne Engelbrecht 36, El Matthee 35, Stephen Brown 35, Joe Cesare 34, Johan Pfister 33, Philip Taylor 31. Naaste aan die pen op no.11 was Philip Taylor (geel bof) en Etienne Engelbrecht (rooi bof).
Saterdag, 20 Mei 2023: Ligaspan: Die Ligaspan het op Kleinmond gespeel teen Hermanus en Caledon, en die uitslag is soos volg: Hermanus 3.5, Gansbaai 2.5, Caledon 3, en Gansbaai 3 (gelykop). Die spelers was: Pieter Loubser, Francois vd Merwe, Willem Germishuys, Andre Hage, Corrie Avenant, Melvin Tobias.
Sondag, 21 Mei 2023: Uitslag van die Ryder Cup tussen Span Paulsen & Span Mentz is soos volg:
SUNDAY RYDER CUP: RONDE 1: FOURSOMES | ||
BLOU SPAN - JOHAN | ROOI SPAN - WOUTER | |
Charlie Bent | BLOU 1UP | Andre Hage |
Pieter Loubser | Gavin Flint | |
Johan du Preez | ROOI 3UP | Deon Momberg |
Willem Germishuys | Christo Spanellis | |
Rene Lamprechts | BLOU 2UP | Malcolm Bury |
Qunton Joubert | Hannes Linde | |
Andrew Dalgleish | BLOU 3UP | Nico Jones |
Douw Lourens | Marietjie de Villiers | |
Cedric Whittal | ROOI 2UP | Gustav Rabe |
Marius Meyer | Gordon Miles | |
Kenny Aitken | BLOU 4UP | Leon Diedericks |
Sakkie vd Merwe | Piet Uys | |
3½ | FOURSOMES | 2½ |
4 | BETTERBALL | 2 |
7½ | TOTAL | 4½ |
Upcoming / Komende
Saterdag, 27 Mei 2023: Kompetisie is ‘n Gekombineerde Houespel.
Vrydag, 26 Mei 2023: Kom en geniet goeie geselskap en lekker kos!