Golf Competition Results for 14 - 18 February 2024 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 14 - 18 Februarie 2024
Woensdag, 14 February 2024: Berty Sassman wen die Sloegterskompetisie Enkel Stableford met 37 punte, gevolg deur Joe Cesare 37, Bev Swart 35, Solly Wessels 35, Rene Myburgh 35, Clive Bailey 35, El Matthee 34, Johan Coetzee 33, Pietie Dry 33, Marietjie de Villiers 32. Naaste aan die pen op no.17 was Bev Swart (geel bof) en Deon Oosthuizen (rooi bof). Dirk van Dyk teken Spog Twee’s aan op putjie no.2 en 11. Pietie Dry teken ‘n Arend aan op putjie no.9.
Vrydag, 16 February 2024: Pero Heyns wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur Toni Sauter 18, Koos Myburgh 18, Pieter Uys 18, Sakkie vd Merwe 17, Andrew Dalgleish 16, Callie Lourens 16, Owen Huxham 15, Gordon Miles 15, Kenny Aitken 14.
Saterdag, 17 February 2024: Joe Cesare & Berty Sassman wen die Gekombineerde Stableford met 73 punte, gevolg deur Daan Victor & Clive Bailey 70, Marietjie de Villiers & Rene Myburgh 70, Solly Wessels & Leon Lombaard 69, Hugo Groenewald & Fanus Walters 60, Peet Pretorius & Gert Coetzee 59, Bev Swart & Bertie Laubscher 59, Johan Coetzee & Toni Sauter 55, Deon Oosthuizen & Nico Jones 54, El Matthee & Stephen Brown 53. Naaste aan die pen op no.5 was Johan Coetzee (rooi bof). Spog Twee’s word aangeteken deur Johan Coetzee (15) en Rene Myburgh (11).
Die Ligaspan het op Gansbaai gespeel teen Arabella en met 4/2 verloor. Die span was Pieter Loubseer, Johan du Preez, Melvin Tobias, Corrie Avenant, Andre Hage en Willem Germishuys.
Sondag, 18 February 2024: Owen Huxham & Pieter Uys wen die 9-putjie Gekombineerde Stableford met 34 punte, gevolg deur Toni Sauter & Kenny Aitken 3, Nico Jones & John Wellman 32, Hannes Linde & Marietjie de Villiers 32, Justin Bishop & Gavin Flint 31, Deon Momber & Lionel Kemm 30, Leon Diedericks & Ian Aspeling 27, Malcolm Bury & Cedric Whittal 26, Lindie Conradie & Gordon Miles 17. Gavin Flint teken ‘n Spog Twee aan op putjie no.11. Naaste aan die pen op no.11 was Lindie Conradie, en op no.17 was Gavin Flint. Hannes Linde wen die langste set op putjie no.18. Die komitee bedank Toni Sauter en Kenny Aitken vir die borg van die pryse.
Upcoming / Komende
Saterdag, 23 February 2024: Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Birthdays / Verjaarsdae
Edward May 24, Callie Lourens 25, Pieter Uys 27, Gilbert Sassman 28.