Golf Competition Results for 28 February 2024 - 9 March 2024 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 28 Februarie - 9 Maart 2024
Woensdag, 28 Februarie 2024: Berty Sassman wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 43 punte (76 bruto), gevolg deur Hugo Groenewald 38, Leon Lombaard 36, Dirk van Dyk 35, Andrew Dalgleish 35, Clive Bailey 34, Wally van Coller 33, El Matthee 33, Toni Sauter 32, Daan Victor 30. Naaste aan die pen op no.2 was Nico Jones (geel bof). Spog Twee's word aangeteken deur Dirk van Dyk op putjie no.17, en Berty Sassman op no's 2 en 8.
Vrydag, 1 Maart 2024: Pieter Uys wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur George Hunt 17, Owen Huxham 17, Koos Myburgh 14, Sakkie vd Merwe 14, John Smith 13, Pietie Dry, 12 Deon Momberg 12, Jacobus Bothma 11, Pero Heyns 10.
Vrydag 1, Saterdag 2 en Sondag 3 Maart 2024: Die Klubkampioenskappe was gespeel oor drie dae, en die uitslag is soos volg: Berty Sassman is die 2024 Gansbaai Klubkampioen met 160 bruto vir mans. Marie Fourie is die 2024 Gansbaai Dames Klubkampioen met 186 bruto. Veels geluk, Berty en Marie!
Uitslag van die kompetisie oor 36 putjies:
A-Afdeling:
Berty Sassman 160 punte (A-Afd. Kampioen), gevolg deur Francois vd Merwe 164, Pieter Loubser 176, Willem Germishuys 181, Andre Hage 186, Corrie Avenant 187.
B-Afdeling:
Barry Fourie 173 (B-Afd. Kampioen), gevolg deur Malcolm Bury 183, Peet Pretorius 183, Bev Swart 187, Johan du Preez 188, Dirk van Dyk 190.
C-Afdeling:
Solly Wessels 175 (C-Afd. Kampioen), gevolg deur Johan Coetzee 186, Leon Lombaard 187, Andrew Dalgleish 189, Daan Victor 190, Deon Momberg 193, Johan Pieterse 197, Cedric Whittal 197. Solly wen ook die beste net van 137 vir die dag.
Dames:
Marie Fourie 186, Rene Myburgh 201, Marietjie de Villiers 102, Lindie Conradie 255. Marie Fourie wen ook die beste net 144 vir die dag.
Saterdag, 9 Maart 2024: Kompetisie is 'n Enkel Stableford.
Verjaarsdae / Birthdays
Kenny Aitken 1, Deon Oosthuizen 5, Hugo Groenewald 8, Kobus Booysen 9, Hannes Cloete 11, Anton Jordaan 11, en eindelik Lindie Conradie op 23 Januarie! Jammer, Lindie.