Golf Competition Results for 27 - 30 November 2024
Woensdag, 27 November 2024: Marietjie de Villiers wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 38 punte, gevolg deur Bev Swart 37, Berty Sassman 37, Cecil Galloway 35, Solly Wessels 35, Marie Fourie 34, Clive Bailey 34, Barry Fourie 33, Dirk van Dyk 33, Leon Lombaard 32. Naaste aan die pen op no.15 was Hugo Groenewald (geel bof). Spog Twee’s word aangeteken deur Philip Taylor (17), Cecil Galloway (8) en Marietjie de Villiers (17).
Vrydag, 29 November 2024: Kenny Aitken wen die 9-putjie Enkel Stableford met 20 punte gevolg deur Marietjie de Villiers 18, E Halse 17, Sakkie vd Merwe 17, Corrie Avenant 16, Andre Hage 16, Nico Jones 16, George Hunt 15, Callie Lourens 14, Jonny Stone 14.
Saterdag, 30 November 2024: Andre Hage, Jason Pretorius, Devin Sauls & Jonny Stone met 53 net was die wenners van die 4Ball American Scramble Loubser & Loubser Gholf Borgdag, gevolg deur Pieter Loubser, Daniel vd Merwe, Francois vd Merwe, Lambert Smit 54, Iggi, Pieter de Bod, Bos Balaros, Dave 54, Andre van Niekerk, Jannes Coetzee, Morne Rossouw, Dirkie Groenewald 54, Athol Kent, Marietjie de Villiers, Melvin Tobias, Bev Swart 54, Andrew Dalgleish, Kenny Aitken, Rene Lambrecht, Nico Jones 54, JP Loubser, RW, Harry, Marnus van Dyk 56, Stephen Brown, Hannes Cloete, JC vd Westhuizen 56, Johan du Preez, Pieter Smal, Dawie van Graan, Corrie Avenant 57, Hugo Groenewald, Anton Jordaan, Philip Taylor, Peet Pretorius 58.
Langste dryf op no.18 (Mans) Marnus van Dyk en (Dames) Marie Fourie. Langste set op no 18 was Philip Taylor.
Naaste aan die pen vir twee op no. 6 was Dirk-Louis. Naaste aan die penne op no.2 was Morne Rossouw. Naaste aan die penne op no.8 was Andre van Niekerk. Naaste aan die penne op No.11 was Johan Coetzee. Naaste aan die penne op no.15 was Pieter Smal, en op no.17 was Jacques Nell. Die komitee en lede wil graag vir Pieter Loubser en JP Loubser van harte bedank vir die pragtige pryse, natgate en heerlike eetgoed. Die organisasie was absoluut puik en spelers sal hierdie dag nie maklik vergeet nie. ‘n Baie tevrede gholfer is gehoor waar hy lekker agteroor gesit het, en sug “Dit was ‘n perfekte gholfdag!”
Verjaarsdae: Koos Myburgh (10), Andi Logie (13), Pietie Dry (14).
Upcoming / Komende
Saterdag, 7 Desember 2024 se kompetisie is BARC Fondsinsameling Gholfdag en die formaat is ‘n 2Ball American Scramble Houespel.