Golf Competition Results and Winners - December 2024
Woensdag, 4 Desember 2024: Berty Sassman wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 41 punte en speel 'n bruto van 74, gevolg deur Solly Wessels 35, Marietjie de Villiers 35, John Wellman 33, Johan Coetzee 32, Leon Lombaard 32, Greg de Vries 32, Philip Taylor 31, Daan Victor 30, Anton Jordaan 30.
Dit was ook die jaarlikse Sloegters prysuitdeling, en Bev Swart is 2024 se Sloegterskampioen met die beste vyftien punte vir die jaar van 561, gevolg deur Berty Sassman 558, Solly Wessels 557, Hugo Groenewald 553, Clive Bailey 548, Leon Lombaard 543, Joe Cesare 530, Marietjie de Villiers 530, Daan Victor 525, Johan Coetzee 524, Dawie Viljoen 524, Rene Myburgh 517.
Die uitslae vir die jaar se Uitklopkompetisie is soos volg:
• Gemengde Pare: Daan Victor and Rene Myburgh
• Enkels: Solly Wessels
• Foursomes: Pieter Loubser and Willem Germishuys
• Scramble: Christo Spanellis and Hannes Linde
• Pare: Kenny Aitken and Gordon Miles
Hartlike gelukwense aan die wenners - wel gedaan!
Vrydag, 6 Desember 2024: George Hunt wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur Sakkie vd Merwe 17, Stephen Brown 26, Jacobus Bothma 18, Deon Momberg 14, Jacques Louw 13.
Saterdag, 7 Desember 2024: Tydens die BARC Fondsinsamelings Gholfdag het 48 spelers deelgeneem, wat 'n pragtige som opgelewer het na skenkings wat spontaan gemaak is, en BARC harte verbly het. Ons dank aan almal wat toon dat hulle omgee vir hulpbehoewende diere - en dank aan BARC se hardwerkende personeel vir hul onbaatsugtige diens.
Die wenners van die 2Ball American Scramble Houespel was Johan Coetzee and Dirk van Dyk met 66 net, gevolg deur Bev Swart and Melvin Tobias 67, Andre Hage and Willem Germishuys 67, Cobus Dippenaar and Peet Pretorius 67, Malcolm Bury and Werner Muller 69, Pieter Loubser and Daniel vd Merwe 69, Rene Myburgh and Bertie Sassman 70, Sakkie vd Merwe and Jacques Louw 70, Clive Bailey and Daan Victor 71, Leon Lombaard and Marietjie de Villiers 71.
Naaste aan die pen op no. 2 was Cobus Dippenaar, en Dirk van Dyk wen die langste set op no. 18.
Upcoming / Komende
Saterdag, 14 Desember 2024: Kompetisie is 'n Enkel Stableford.
Saterdag, 21 Desember 2024: Gansbaai Classic en die formaat is 'n 4BBB Stableford (Preferred Drive).
Verjaarsdae: Peet Pretorius 16, Ruben Harmse 16, Pieter Kruger 17.