Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Classic se wenners

Die trotse wenners van Saterdag, 21 Desember 2024 se Gansbaai Classic Gholfdag se 4BBB Stableford (Preferred Drive), was Leon Diedericks & Wally Wallace, met 45 punte.

Woensdag, 18 Desember 2024:

Hugo Groenewald wen die Enkel Stableford kompetisie met 38 punte, gevolg deur Marietjie de Villiers 38, Leon Lombaard 38, Johan Coetzee 37, Cobus Dippenaar 34, Pieter Loubser 33, Corrie Avenant 32, Andre Hage 32, Clive Bailey 29 en John Wellman 28.

Andre Hage teken 'n Spog Twee aan op putjie no 2.

Vrydag, 20 Desember 2024:

Callie Lourens wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur JP Laubscher 19, Owen Huxham 18, Sakkie van der Merwe 17, Marietjie de Villiers 17, Pieter Loubser 16, Jacobus Bothma 16, Pietie Uys 15, H Lizmore 15 en George Hunt 15.

Saterdag, 21 Desember 2024:

Leon Diedericks & Wally Wallace (met 45 punte) wen die Gansbaai Classic Gholfdag se 4BBB Stableford (Preferred Drive), gevolg deur Kobus Booysens & Jacobus Bothma 44, Daniel van der Merwe & Francois van der Merwe 44, Pieter Loubser & Corrie Avenant 44, Francois Stoman & Jonny Stone 44, Kobus van Zyl & H van Zyl 43, Aileen Laubscher & Zian Potgieter 42, Willem Germishuys & JP Laubscher 42, Mike Germishuys & Adriaan Klopper 42 en Hugo Groenewald & Bertie Sassman 41.

Naaste aan die pen op no 2 was Berty Sassman, met Andre Hage wat die langste dryf op no 18 slaan.

Daar het 72 spelers deelgeneem en die komitee bedank ook alle spelers vir hul ondersteuning, asook 'n spesiale dank aan alle borge en helpers wat die dag so aangenaam laat verloop het: Remax - Ronell en span by die natgat op putjie no 9/18, en ook vir die borg van die ontbyt, en tannie Anna wat die ontbyt gemaak het; Mike Geldenhuys, Jnr van Rietgans, en Boetie Oubol van Wafra vir die natgat op bof No 1/10, en vir Francis en Estie wat daar gehelp het; Heineken vir die natgat op no 6 en vir Helga en Gerty wat daar gehelp het; Bev & Francis Swart vir die Gansbaai Classic labels op die wynbottels; SAB vir Castle Light bier; Outsurance en Stettyn Wyne vir wyn; Battery Corp - Pieter Smal vir prysbewyse. Spesiale dank aan Ian Aspeling en Natalie met die goeie diens agter die kroeg, en Gordon Miles bedank ook vir Bev en sy span Welcome, Yotsi en Abongile vir die onderhoud van die baan wat in so 'n goeie toestand was vir die kompetisie.

Saterdag, 28 Desember 2024:

Kompetisie is 'n Enkel Stableford.

Saterdag, 4 Januarie 2025: 

NG Kerk Fondsinsameling Gholfdag. Die formaat is 'n 2Ball American Scramble Houespel.

Verjaarsdae: 

Charl Terblanche (29) en Cecil Galloway (31).

Kersfees, 24 Desember 2024: 

Die komitee wens hiermee aan almal 'n baie Geseënde Kersfees toe, asook baie voorspoed in die Nuwe Jaar.

Gansbaai Gholfklub

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Overstrand Tourism Diary: 11 - 15 March 2026

Overstrand Tourism Diary: 11 - 15 March 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary, filled with music, markets, walks, workshops, and live entertainment!

Gansbaai Tourism
Experience Our Wildlife in Virtual Reality - All Year Round!

Experience Our Wildlife in Virtual Reality - All Year Round!

African Penguin & Seabird Sanctuary has been bringing our wildlife experiences to life through Virtual Reality!

Daily Blog: 11 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 11 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A warm day on the water today! We launched for Kleinbaai Harbour and after a short drive in the bay, we had an AMAZING sighting!

Annual Events List 2026

Annual Events List 2026

A look at the exciting events planned throughout the year!

Gansbaai Tourism
Golf Competition Results for 25 - 28 Feb 2026

Golf Competition Results for 25 - 28 Feb 2026

Golf Competition Results for 25 - 28 Feb 2026.

Gansbaai Golf Club
Daily Blog: 03 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 03 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What a day with Marine Dynamics! After a scenic drive along the coastline to reach our dive site, the excitement was at its highest. 

See All Articles