Golf Competition Results for 15 - 18 January 2025
Woensdag, 15 Januarie 2025: Marietjie de Villiers wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 36 punte, gevolg deur Solly Wessels 33, Leon Lombaard 32, Marie Fourie 32, Mike Germishuys 31, Rene Myburgh 31, Bev Swart 31, Adrian Kloppers 31, Johan Coetzee 31, Clive Bailey 31. Spog Twee's: Clive Bailey (17) en Rene Myburgh (11).

Vrydag, 17 Januarie 2025: Kenny Aitken wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur John Smith 21, Sakkie vd Merwe 18, Marietjie de Villiers 17, Jacques Louw 16, Callie Lourens 16, George Hunt 16, Mike Geldenhuys 15, Jacobus Bothma 15.

Saterdag, 18 Januarie 2025: Johan Faasen wen die Enkel Stableford kompetisie met 42 punte, gevolg deur Leon Lombaard 40, Johan Coetzee 40, Solly Wessels 38, Rene Myburgh 37, Clive Bailey 34, Marietjie de Villiers 34, Barry Fourie 33, Marie Fourie 31, Stephen Brown 31.

Upcoming / Komende
Saterdag, 23 Januarie 2025: Die kompetisie is 'n 4BBB Houespel.
Verjaarsdae: Rodney Smith (28), Japie Spandiel (30).