Golf Competition Results for 29 January - 1 February 2025
Woensdag, 29 Januarie 2025: Johan Coetzee wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 36 punte, gevolg deur Marie Fourie 36, Dirk van Dyk 34, Clive Bailey 33, Rene Myburgh 32, Daan Victor 32, John Wellman 31, Leon Lombaard 31, Christo Spanellis 31, Peet Pretorius 30. Spog Twee: Christo Spanellis (2).

Vrydag, 31 Januarie 2025: Koos Myburgh wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur Pero Heyns 20, Owen Huxham 18, Marietjie de Villiers 18, Kenny Aitken 18, Sakkie vd Merwe 18, Callie Lourens 17, Jacques Louw 17, John Smith 17, George Hunt 17.

Saterdag, 1 Februarie 2025: Johan du Preez wen die Houespel kompetisie met 69 net, gevolg deur Stephen Brown 70, Pieter Loubser 73, Solly Wessels 73, Marietjie de Villiers 73, Marie Fourie 74, Wally van Coller 74, Daan Victor 75, Peet Pretorius 76, Jacques Louw 76. Spog Twee: Pieter Loubser (17).

Upcoming / Komende
Saterdag, 8 Februarie 2025 sal daar geen klubkompetisie wees nie omdat die Baklei Liga span op Gansbaai speel en die Brodie Liga span speel op Bredasdorp. Ons wens hierdie twee Ligaspanne alle sterkte toe vir 'n suksesvolle wedstryd!
Vrydag, 7 Februarie 2025 - skud julle sosiale vere reg en kom geniet 'n lieflike Steakaand!
Verjaarsdae: Nico Burden (11), Allan Spiers (11), Tim de Wet (13), Kobus Gerber (13), Francois Bruwer (13), Timothy de Wet (13), PF vd Westhuizen (13).